Worthington Ag Parts, Your global source for Farm Equipment Parts
 Online Catalog | Online Salvage | Teardown Shops | Parts on Sale | Weekly Newsletter | Free Classified 
  Worthington Ag Parts, Your global source for Farm Equipment Parts

E-mail Us
 

Jou Wêreldwye Bron vir Onderdele vir Plaastoerusting

As jy plaastoerusting, trekker- of stroperonderdele  benodig, is Worthington Ag Parts jou globale bron. Jy kan soek vir die onderdele wat jy nodig het, dit aanlyn bestel en dit laat versend na enige plek in die wêreld. Ons het die Regte Onderdeel teen die Regte Prys, met  gebruikte, nuwe en herboude trekker-, stroper- en katoenplukkeronderdele van kwaliteit.
 

Leierskap

Worthington Ag Parts dien die landbougemeenskap vir meer as 41 jaar. Ons het begin as 'n verskaffer van trekkeronderdele en het ook die leier geword in gebruikte trekkeronderdele, trekkerherwinning, stroperonderdele en plaastoerusting. Ons koop meer as $4 miljoen se gebruikte onderdele jaarliks aan om te verseker dat ons inventaris die wydste in die bedryf is.
 

Waarde

Al ons gehalte onderdele word gekontroleer, skoongemaak en herstel waar nodig om te verseker dat elke onderdeel verkoop word gereed vir gebruik. Ons doelwit is om uitstekende waarde en diens aan al ons kliënte te verskaf. Die gehaltye van al ons onderdele word gekontroleer voordat dit verkoop kan word en word gerugsteun deur 'n waarborg. Die meeste van ons nuwe onderdele se prys is 70% van die handelaarsprys. Ons hou ook 'n reeks van herboude aansitters, hidrouliese pompe en enjins aan.
 

Diens

Worthington Ag Parts voorsien ekonomies oplossings vir ons kliënte. Jou soektog vir trekkeronderdele, gebruikte trekkeronderdele, trekkerherwinning, stroperonderdele het 'n een-stop ervaring geword wat self beter gemaak word deur die diepte van ons Worthington Ag Parts-span. Ons onderdeelkundiges bring 500 jaar se gekombineerde onderdeelervaring saam met hulle elke dag, en gebruik dan daardie kundigheid om vir jou te werk. Worthington Ag Parts is gereed om aan jou behoefte aan onderdele te voldoen en houers van onderdele te versend na enige plek in die wêreld vanaf ons tien plekke in Noord-Amerika en vier in Australië. Worthington Ag Parts: Die Regte Onderdeel teen die Regte Prys.
 
 
Shop Our Online Catalog | View Our Online Salvage | Visit Our Teardown Shops | Save With Parts on Sale
Farm Equipment For Sale | Read Our Weekly Newsletter | Scan The Classifieds | Site Map | Webmaster | Home
Worthington Ag Parts® All Rights Reserved ©2005
Reproduction in whole or in part, in any form, without the express written permission of Worthington Ag Parts is prohibited.
The original equipment part numbers listed on this web page are for reference only. Worthington Ag Parts is not affiliated with,
sponsored by or connected in any way with any of the manufacturers of the equipment that we sell replacement parts for.